Selena Gomez

Selena Gomez in 2012
Agtergrondinligting
GeboortenaamSelena Marie Gomez
Gebore22 Julie 1992 (1992-07-22)
Texas, USA
GenresPopmusiek, dansmusiek, poprock
EtiketteHollywood Records
AssosiasiesJustin Bieber, Demi Lovato, Miley Cyrus, Selena
Webwerf[1]

Selena Marie Gomez (gebore 22 Julie 1992 in Grand Paire, Texas, VSA) is 'n Amerikaanse sangeres, aktrise en modeontwerpster. Sy het bekend geword vir haar rol as Alex Russo in die Disney-sitkom Wizards of Waverly Place. Gomez speel ook in verskeie rolprente en het gasrolle in 'n aantal TV-reekse gespeel. Sy het verskeie albums saam met haar musiekgroep, Selena Gomez & the Scene opgeneem. Sy het ook haar eie klerereeks, Dream Out Loud, en doen graag vrywilligerswerk. Sedert 2008 is Gomez 'n UNICEF-ambassadeur, die jongste ambassadeur wat UNICEF tot dusver gehad het. In Mei 2012 loods se haar eerste parfuum, "Selena Gomez: The Debut Fragrance"."Selena Gomez" is ook een van die mees bekende sangers met haar liedjies soos haar eerste No.1 op die hot billboard 100 "Lose you to love me" wat gaan oor haar verhouding met Justin Bieber.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search